Die twee verdagtes sal na verwagting binnekort in die Colesbergse landdroshof verskyn, sê lt.kol. Sergio Kock, Noord-Kaapse ...
Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het Vrydag (27/12) in die Orkneyse landdroshof verskyn.
Die beskuldigdes (21 en 26) is Dinsdag (24/12) op borgtog van R3 000 elk deur die Klerksdorpse landdroshof vrygelaat, sê kol.
Die sangeres Makhadzi, wie se sewende ateljeealbum, Miracle Child, twee maande gelede uitgereik is, was veronderstel om ...
Avoid repeating past failures: Don’t have the same resolution you had last year and the year before, you’ve tried it and it ...
Arrive Alive deel belangrike wenke om veilig en verantwoordelik te bly terwyl jy partytjie hou. As jy van plan is om te drink ...
Die verdagte (30) is Woensdag (25/12) in hegtenis geneem nadat sy glo haar kêrel (ook 30) met ’n mes gesteek het, sê sers.
Die konstabel (34) verbonde aan die polisiekantoor op Bray, ’n doeanepos en nedersetting aan die Botswana-grens, is ...
Die verdagte (30) is Donderdag (26/12) in hegtenis geneem ná die noodlottige messteek op haar kêrel, sê sers. Mahlomola ...
Die 29-jarige word aangekla van strafbare manslag en dronkbestuur nadat polisiebeamptes van Hartbeespoort haar omstreeks ...
Die drie (tussen 30 en 40) het hulle op Oukersdag (24/12) aan die polisie oorgegee en bly in polisieaanhouding tot hul eerste ...