Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
‘Ek sal nie sê ons het vir ’n verskoning gesoek nie, maar ek dink dit sou verstaanbaar wees as hulle verskoning vra.’ ...
Suid-Afrika se teenstortingstariewe teen die invoer van goedkoop Chinese motorbande het geen verskil gemaak vir die plaaslike bedryf nie, waarsku ’n bedryfsleier.
Oktober is wel die mooiste maand, maar in Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die kykNET-sepie ‘Suidooster’ ...
Spanne sal ’n beseerde speler kan vervang tot en met uitskeityd op dag twee, na goeddunke van die wedstrydbeampte.
Die Nasionale Verbruikerskommissie laat weet dat Stellantis en Audi sekere voertuie moet herroep weens lugsak-probleme.
MTN het sy sin te kry deur Vodacom sy advertensieveldtog te laat wysig omdat laasgenoemde beweer hy is die beste netwerk in die land.
Om nog kans te gee om onopgeklaarde sake uit te sorteer, gaan Sassa se ooreenkoms met die Postbank nog tot einde Desember voortduur, is aangekondig.
Oudsoldaat nie in hof ná sy vrou se skietdood in kuierplek Slagoffer worstel met verwoesting ná belegging in skema met diamante Dit was selfverdediging, sê moordverdagte (71) van Kommandokorps ...
Oudsoldaat nie in hof ná sy vrou se skietdood in kuierplek Slagoffer worstel met verwoesting ná belegging in skema met diamante Dit was selfverdediging, sê moordverdagte (71) van Kommandokorps ...
Nadat die beoordelaars gewik en geweeg het oor wie met die goud moes wegloop, is twee skrywers vanjaar as die hoofpryswenners van die Universiteit van Johannesburg (UJ) se jaarlikse UJ-boekprys vir En ...
Die Knysna-munisipaliteit het nuwe stappe beloof om die voortdurende diensleweringsprobleme in die dorp te takel nadat die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) beslis het dat die munisipaliteit nie ond ...