Om nog kans te gee om onopgeklaarde sake uit te sorteer, gaan Sassa se ooreenkoms met die Postbank nog tot einde Desember voortduur, is aangekondig.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die ...
Nadat die beoordelaars gewik en geweeg het oor wie met die goud moes wegloop, is twee skrywers vanjaar as die hoofpryswenners van die Universiteit van Johannesburg (UJ) se jaarlikse UJ-boekprys vir En ...
Die Knysna-munisipaliteit het nuwe stappe beloof om die voortdurende diensleweringsprobleme in die dorp te takel nadat die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) beslis het dat die munisipaliteit nie ond ...
Die naam klink dalk laf, maar op die pad loop hy dat die stof (en planete) so staan. Die Yangwang U9 Xtreme, ’n nis-sportmotor in die BYD-stal waarvan slegs 30 voorbeelde gebou gaan word, het pas ’n n ...
Nadat die Indiese groep Tata in 2017 tatta gesê het vir die Suid-Afrikaanse mark, is die Indiërs weer volstoom terug met ’n netjiese versameling van vier kompakte voertuie.
Popcorn het ’n kans op ’n normale lewe gekry nadat ’n titaanplaat gebruik is om ’n lewensbedreigende gat in haar skedel te bedek.
Die toekoms van standbeelde wat veral vir Afrikaners belangrik is, is weer in die gedrang ná die EFF se aandrang dat beelde soos dié van pres. Paul Kruger verwyder moet word. Charles Smith skryf oor d ...
Die Garden Route-distriksmunisipaliteit het bekend gemaak dat hy “alle opsies” vir die toekoms van erf 1297 in Kleinkrantz naby Wildernis gaan ondersoek nadat die uitslag van die omgewingsimpakstudie ...
Een van die sewe ANC-burgemeesters in die Vrystaat wat glo vroeër gevra is om te bedank, sê sy is steeds op haar pos en het ook nie ’n skorsingsbrief van die party ontvang nie.
’n Leiersfiguur in die Kommandokorps sê hy het ’n huurder uit selfverdediging doodgeskiet om “my eie lewe te beskerm”.