Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
‘Ek sal nie sê ons het vir ’n verskoning gesoek nie, maar ek dink dit sou verstaanbaar wees as hulle verskoning vra.’ ...
Suid-Afrika se teenstortingstariewe teen die invoer van goedkoop Chinese motorbande het geen verskil gemaak vir die plaaslike bedryf nie, waarsku ’n bedryfsleier.
Oktober is wel die mooiste maand, maar in Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die kykNET-sepie ‘Suidooster’ ...
Spanne sal ’n beseerde speler kan vervang tot en met uitskeityd op dag twee, na goeddunke van die wedstrydbeampte.
Die Nasionale Verbruikerskommissie laat weet dat Stellantis en Audi sekere voertuie moet herroep weens lugsak-probleme.