Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Die polisie het Donderdag ’n 25-jarige webontwerper in Houghton, Johannesburg, in hegtenis geneem op aanklagte van die besit van kinderpornografie en geldwassery.
Die beheerliggaam vir sokker in Afrika (Caf) het Donderdag aangekondig dat die kantoor van die Switserse staatsaanklaer geen regsprosedures teen Veron Mosengo-Omba, Caf se algemene sekretaris, gaan be ...
’n Federale regter in Seattle het Donderdag die administrasie van pres. Donald Trump verhinder om ’n uitvoerende bevel wat ...
Italië se hoogste hof het Donderdag die skuldigbevinding van Amanda Knox aan laster bekragtig in ’n saak wat verband hou met die opspraakwekkende moord op haar Britse huismaat in Italië in 2007.
Pres. Donald Trump van Amerika het aan van die wêreld se voorste politieke en sakeleiers gesê hy wil oliepryse, rentekoerse en belastings wêreldwyd verlaag.
Pep Guardiola, Manchester City-afrigter, moet al weer na verduidelikings soek terwyl Arsenal vorentoe beur in die Kampioeneliga.
Die DA in die Matjhabeng-munisipaliteit het Dinsdag ’n mosie van wantroue teen Thanduxolo Khalipha, die burgemeester, ingedien.
Sterk wind en kurkdroë toestande het brandbestryders se werk Donderdag bemoeilik om nuwe veldbrande in die suide van Kalifornië te bestry.
Nadat die EFF Woensdag klagte van korrupsie teen Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, by die polisie ingedien het, het die rooi barette hom nou ook by die openbare beskermer ...
’n Biskop wat pres. Donald Trump weens sy hantering van mense uit die LGBTQ-groep en immigrante vanaf die preekstoel gekritiseer het, sê sy het gevoel sy moes iets sê.
Dit bly ’n raaisel hoe ’n man wie se lyk Donderdag uit die Hennopsrivier herwin is, met sy sportnutsvoertuig in die rivier beland het.