Die twee verdagtes sal na verwagting binnekort in die Colesbergse landdroshof verskyn, sê lt.kol. Sergio Kock, Noord-Kaapse ...
Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het Vrydag (27/12) in die Orkneyse landdroshof verskyn.
Die beskuldigdes (21 en 26) is Dinsdag (24/12) op borgtog van R3 000 elk deur die Klerksdorpse landdroshof vrygelaat, sê kol.