Suid-Afrika se teenstortingstariewe teen die invoer van goedkoop Chinese motorbande het geen verskil gemaak vir die plaaslike bedryf nie, waarsku ’n bedryfsleier.
Aitsa! Pamela Anderson is nou ’n rooikop Ontmoet ‘Binnelanders’ se Hannah: ‘Dankbaarheid maak jou gelukkiger!’ KYK: Liberté, égalité, sororité – ’n loopplank met ’n boodskap in Parys Marion Holm: ‘Ek ...
Die Nasionale Verbruikerskommissie laat weet dat Stellantis en Audi sekere voertuie moet herroep weens lugsak-probleme.
Om nog kans te gee om onopgeklaarde sake uit te sorteer, gaan Sassa se ooreenkoms met die Postbank nog tot einde Desember voortduur, is aangekondig.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die ...
Nadat die beoordelaars gewik en geweeg het oor wie met die goud moes wegloop, is twee skrywers vanjaar as die hoofpryswenners van die Universiteit van Johannesburg (UJ) se jaarlikse UJ-boekprys vir En ...
Die Knysna-munisipaliteit het nuwe stappe beloof om die voortdurende diensleweringsprobleme in die dorp te takel nadat die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) beslis het dat die munisipaliteit nie ond ...
Die naam klink dalk laf, maar op die pad loop hy dat die stof (en planete) so staan. Die Yangwang U9 Xtreme, ’n nis-sportmotor in die BYD-stal waarvan slegs 30 voorbeelde gebou gaan word, het pas ’n n ...
Nadat die Indiese groep Tata in 2017 tatta gesê het vir die Suid-Afrikaanse mark, is die Indiërs weer volstoom terug met ’n netjiese versameling van vier kompakte voertuie.
Die generaal se oppasser. ’n Klein swart kat lê op die voetstuk van die standbeeld van genl. Christiaan de Wet voor die Vierde Raadsaal in Bloemfontein. Die kat voel duidelik veilig hier omdat die sta ...
Popcorn het ’n kans op ’n normale lewe gekry nadat ’n titaanplaat gebruik is om ’n lewensbedreigende gat in haar skedel te bedek.