Herman Eksteen, leier van Suider-Afrikaanse familiebesighede by PwC South Africa, gesels oor Suid-Afrikaanse familiebesighede wat beter presteer as hul wêreldwye eweknieë.
Blaine Jones praat met Tyron Wolhuter, stigter en bestuurshoof van Cyber$EALS, ’n platform wat kuberveiligheidsopvoeding kombineer met KI-gedrewe ...
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Jacobs, wat vanjaar sy 25e jaar as skrywer vier met die publikasie van sy 300e boek. Theo Kemp vertel meer oor die Jakes Gerwel Stigting se gratis boekprogram by vanjaar ...
Agri Noord-Kaap het met ‘n hulplessenaar ontwikkel met die doel om ‘n databasis op te bou. Eben Anthonissen, voorsitter van omgewingsake by dié organisasie, gee meer besonderhede. André Bloem, ‘n ...
Weet jy hoe die waarde van jou eiendom bepaal word, en hoe dit die vlak van jou erfbelasting beïnvloed? Jody Hendricks praat oor waardasies van eiendom en die belasting wat jy daarop betaal.
Voorleser Schoemé Steenkamp verken die element, lug, of dan nou lug in sy bewegende vorm: wind en asem. Dis iets waaroor ons eintlik gans te min dink – lug wat pal om ons en ook ín ons is. Trouens, ...
Die geskorste adjunk-metropolisiehoof van die Ekurhuleni-metro, Julius Mkhwanazi, is weer voor die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Die Vryheidsfront Plus vra vir ‘n verlenging van die spertyd vir ...
Miljoene jare gelede het iets begin, wat vandag nog die Kaap en Namakwaland uniek maak — ’n landskap só ryk aan plante dat dit nêrens anders op aarde bestaan nie. Wat lyk soos ’n slang wat oor sement ...
Botoks en pasaangëers is nie net vir die gesig of hart nie! Hierdie behandelings word ingespan om ‘n ooraktiewe blaas te behandel sodat jou blaaslek onder Beheer gebring kan word. En vir ...
‘n Mens moet gewoond raak aan enige nuwe webwerf se funksies. Maar ons is hier om te help. Hoe vind mens ‘n potgooi?, is een van die vrae wat luisteraars vra. Ons verduidelik hier al die maniere om ‘n ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results