Op die koue wintersoggend van 1 Julie, met die reuk van braaiwors, koffie, spookasem en vrolike musiek in die lug, het die deure van Ons Winkel vir hul eerste verjaarsdag geopen. Personeel, kliënte en ...
Hanté du Toit is vir die afgelope twee jaar die eienaar van die winkel en vertel van die nood wat daar tans in ons land is. “Daar is ‘n groei in armoede in ons land en baie huisgesinne wat honger lei.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results